Bio Health
The root of all health is in the brain. The trunk of it is in emotion. The branches and leaves are the body. The flower of health blooms when all parts work together.
Omtrent myself
Carin Erasmus
Natuurlike Geneeskundige Praktisyn (NHF)
Dieet en Voeding (Mensana)
Biologiese-Reaksie Terapeut (NHF)
Beradingsterapeut (ACSA)
Ek spesialiseer in Bio-Elektromagnetiese- en Biologiese-Resonansie Terapie. Verder lewer ek ook ander unieke natuurlike terapies en behandelings, met inagneming van die individu se spesifieke toestand en behoefte.
Ek is alreeds 10 jaar aktief betrokke in die natuurlike geneeskunde veld en het feitlik elke moontlike alternatiewe geneeskundige metode bestudeer. Alhoewel ek nie al die terapies beoefen nie, het ek dit wat ek uit elke veld toepaslik gevind het, geneem om in te spesialiseer.
