Bio Health
The root of all health is in the brain. The trunk of it is in emotion. The branches and leaves are the body. The flower of health blooms when all parts work together.
Behandel die oorsaak - nie die simptome
Waarom Alternatiewe Geneeskunde?
Algehele gesondheid word gemeet aan die fisiese en emosionele welstand van 'n persoon.
'n Siekte toestand is 'n kondisie wat ontstaan waar die liggaam oorlaai is met toksiese stowwe en/of onderliggende spanning. Hierdie kondisie moet in balans gebring word vir die liggaam om siekte-vry te kan wees.
Alternatiewe metodes word gebruik, in plaas van die standaard mediese behandelings.
Ek maak slegs gebruik van die nuutste en mees ontwikkelde wetenskaplike toerusting.
Carin Erasmus
Registered Natural Healing Practitioner
Natural Healing Association South-Africa
Besoek ons
Natural Healthcare
Ou-Distriks Kliniek
Botha Str 5
Bothaville
9660
email: drcerasmus@mtn.blackberry.com
'n Paar van die behandelings
-
Bio-Elektromagnetiese Terapie
-
Biores Terapie
-
Dieet en Voeding
-
Elektro-Akupunktuur Terapie
-
Detox Terapie